News, lyrics, music reviews & Free mp3 downloads
• Main Page• Lyrics Scroller• Submit new lyrics• Download Mp3 Music• Add to my favorites

Juanita Du Plessis - Ons Belofte Aan Mekaar


Song Title : Ons Belofte Aan Mekaar | Artist/Band : Juanita Du Plessis
ontou jy nog, ons beloftes
twee spore wat dieselfde pad begin
die saam besluit om een te wees
lief te hê en getrou te wees
met my hand styf in joune

ek wil langs jou lê elke môre
ek wil jou vashou elke nag
onder sterre oor ons drome waak
en saam ons kinders groot te maak
'n wens, my laaste wens

[koor]
ek wil oud word saam met jou
ek wil my lewe aan jou wei
deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
sal ek volg waar jy my lei
al is daar silwer in jou hare
en jou jare begin wys
tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
want ek wil oud word saam met jou

'n leeftyd is nie genoeg nie
en vir ewig is te min vir my
dis 'n eindelose wentelbaan
ek en jy en 'n lewe saam vir nou
en een vir altyd

[koor]
ek wil oud word saam met jou
ek wil my lewe aan jou wei
deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
sal ek volg waar jy my lei
al is daar silwer in jou hare
en jou jare begin wys
tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
want ek wil oud word saam met jouTags : lyrics letras mots letra paroles testo गीत 歌词 text στίχοι lirik 歌詞 가사 лирика words palabras canzone canción chanson song
We tried to make Juanita Du Plessis Ons Belofte Aan Mekaar lyrics as correct as possible, however
If you have any corrections for Ons Belofte Aan Mekaar lyrics, please feel free to submit them.
Write your comment/review for this lyrics
Your Name :
Your email :
 (will not be displayed)
Your Review :
Recopy the text from the image
Refresh image
Add this Scroller on your Blog/Site
Add this lyrics scroller to your site or weblog, myspace, facebook, blogspot, tumblr, bebo, blogger, piczo, friendster, hi5, wordpress, xanga, msn spaces, orkut, fark, reunion ... profiles, just Copy and past the html code from the box above to your page.
» Hottest albums
Michael Bublé > Crazy Love Album front cover. Paul Simon > So Beautiful Or So What Album front cover.
Tatu > Waste Management Album front cover. Guano Apes > Bel Air Album front cover.
Susan Boyle > I Dreamed A Dream Album front cover. Annie > Don't Stop Album front cover.
» Artist's Hottest songs
Engel Van My Hart, by Juanita Du Plessis
Ons Belofte Aan Mekaar, by Juanita Du Plessis
A Letter To Daddy, by Juanita Du Plessis
Meisiekind, by Juanita Du Plessis
Altyd Daar, by Juanita Du Plessis
In Die Hemel, by Juanita Du Plessis
Green Eyed Angel, by Juanita Du Plessis
'n Ewigheid, by Juanita Du Plessis
Ska-Rumba, by Juanita Du Plessis
» Top rated/Random lyrics
The Juanita Du Plessis lyrics are provided for educational purposes only, Xtralyrics.com in no way takes copyright or claims the lyrics belong to us.
The Ons Belofte Aan Mekaar (Juanita Du Plessis) lyrics are copyrighted to their rightful owner(s)